Die Radiataden (Pinus radiata) is 'n indringerplant wat na Suid-Afrika gebring is vir die houtpulpbedryf. Dit dring ook nou fynbos, graslande en skoongemaakte plantasies binne. Die boom is inheems aan Kalifornië en Meksiko.

Galery

Bronnelys Pinus radiata REDLIST Sanbi Plants of the World Online

radiata Kategorie:Flora van Amerika Kategorie:Flora van Meksiko Kategorie:Flora van Suid-Afrika