duimnael|Gao Xingjian in 2008 Gao Xingjian was die eerste Chinese ontvanger van die Nobelprys vir Letterkunde.

Hy is op 4 Januarie 1940 in die Jiangxi-provinsie in Oos-China gebore, en het in staatsskole gestudeer. Hy het 'n universiteitsgraad met Frans as hoofvak verwerf toe hy in Beijing studeer het.

Hy het daarna begin met 'n loopbaan in die lettere, en in 1987 'n lewe van ballingskap verkies deur in Parys te gaan woon, waar hy die elegante en onvergeetlike roman Soul Mountain – vertaal deur Mabel Lee – voltooi het.

In 1992 het hy die Chevalier del'Ordre des Arts et des Lettres van die Franse regering ontvang. Hy is ook 'n draaiboekskrywer, skilder, fiksieskrywer en kritikus.Soul Mountain, Flamingo, Londen, 2001. .

Geselekteerde werke Dramas en opvoerings 《絕對信號》 (Signal Alarm, 1982) 1982, by Beijing se Kunsteteater 1992, in Taiwan 《車站》 (Bus Stop, 1983) 1983, by Beijing se Kunsteteater 1984, in Joegoslawië 1986, in Hongkong 1986, in Brittanje, Leeds-universiteit, Engeland. Vertaal en geredigeer deur Carla Kirkwood 1991, in die Verenigde State, (Kalifornië) Southwestern College, Chula Vista. Vertaal en geredigeer deur Carla Kirkwood. 1992, in Oostenryk 1997, in die Verenigde State (Massachusetts) Smith College, Northampton. Vertaal en geredigeer deur Carla Kirkwood. 1999, in Japan 2004, in die Verenigde State, (Kalifornië) Universiteit van Kalifornië in San Diego. Vertaal en geredigeer deur Carla Kirkwood. 《野人》 (Wild Men, "Savages", 1985) 1985, by Beijing se Kunsteteater 1988, in Hamburg, Duitsland 1990, in Hong Kong 《彼岸》 (The Other Shore, 1986) 1986, gepubliseer in die tydskrif Oct. (), Beijing 1990, in Taiwan 1994, in Sweeds vertaal deur Göran Malmqvist 1995, by die The Hongkong Akademie vir die Uitvoerende Kunste 1997, in Engels vertaal deur Jo Riley as The Other Side 1999, in Engels vertaal deur Gilbert C. F. Fong 《躲雨》 (Shelter the Rain) 1981, in Swede 《冥城》 (Dark City) 1988, in Hongkong 《聲聲慢變奏》 (Transition of Sheng-Sheng-Man) 1989, in die Verenigde State 《逃亡》 (Fugitives) 1990, gepubliseer die tydskrif Today () 1990, in Swede 1992, in Duitsland en Pole 1993, in die VSA. Vertaal deur Gregory B. Lee in Gregory Lee (red.), Chinese Writing in Exile, Center for East Asian Studies, University of Chicago, 1993. 1994, in Frankryk 1997, in Japan 《生死界》 (Death Sector / Between Life and Death) 1991, gepubliseer in die tydskrif Today () 1992, in Frankryk 1994, in Sydney en Italië 1996, in Pole 1996, in die VSA 《山海經傳》 (A Tale of Shan Hai Jing) 1992, gepubliseer deur Hong Kong Cosmos Books Bpk. () 2008, gepubliseer deur The Chinese University Press as Of Mountains and Seas: A Tragicomedy of the Gods in Three Acts 《對話與反詰》 (Dialogue & Rhetorical / Dialogue and Rebuttal) 1992, gepubliseer in die tydskrif Today () 1992, in Wene 1995, 1999, in Parys 《週末四重奏》 (Weekends Quartet / Weekend Quartet) 1999, gepubliseer deur Hong Kong New Century Press () 《夜游神》 (Nighthawk / Nocturnal Wanderer) 1999, in Frankryk 《八月雪》 (Snow in August) 2000, gepubliseer deur Taiwan Lianjing Press () Dec 19, 2002, in Taipei 《高行健戲劇集》 (Bundel) 《高行健喜劇六種》 (Bundel), 1995, gepubliseer deur Taiwan Dijiao Press () 《行路難》 (Xinglunan) 《喀巴拉山》 (Mountain Kebala) 《獨白》 (Soliloquy)

Fiksie 《寒夜的星辰》 ("Constellation in a Cold Night", 1979) 《有隻鴿子叫紅唇兒》 ("Such a Pigeon called Red Lips", 1984) – 'n novellebundel 《給我老爺買魚竿》 (Buying a Fishing Rod for My Grandfather, 1986–1990) – 'n kortverhaalbundel 《靈山》 (Soul Mountain, 1989) 《一個人的聖經》 (One Man's Bible, 1999)

Poësie Terwyl Gao Xingjian in die 1970's gedwing is om as 'n kleinboer te werk - 'n vorm van 'onderwys' onder die Kulturele Rewolusie, het hy baie toneelstukke, kortverhale, gedigte en kritiese stukke opgelewer wat hy uiteindelik moes verbrand ten einde die gevolge van die ontdekking van sy andersdenkende literatuur te voorkom.Mabel Lee, 'Nobel Laureate 2000 Gao Xingjian and his Novel Soul Mountain' in CLCWeb: Comparative Literature and Culture: A WWWeb Journal, September, 2000 Hy het hierna geen digbundels gepubliseer nie, en is wyer bekend vir sy drama, fiksie en essays. Daar bestaan egter 'n kort gedig wat 'n kenmerkende moderne styl verteenwoordig wat soortgelyk is aan sy ander skrywes:

天葬臺 宰了 / 割了 / 爛搗碎了 / 燃一柱香 / 打一聲呼哨 / 來了 / 就去了 / 來去都乾乾淨淨

Sky burial Cut / Scalped / Pounded into pieces / Light an incense / Blow the whistle / Come / Gone / Out and out

(13 April 1986, Beijing)Gepubliseer op die webwerf Ba Huang's Art Studio

Ander skrywes 《巴金在巴黎》 (Ba Jin in Paris, 1979, essay) 《現代小說技巧初探》 ("A Preliminary Examination of Modern Fictional Techniques", 1981) 《談小說觀和小說技巧》 (1983) 《沒有主義》 (Without -isms, vertaal deur W. Lau, D. Sauviat & M. Williams / Journal of the Oriental Society of Australia. Vols 27 & 28, 1995–96 《對一種現代戲劇的追求》 (1988, gepubliseer deur China Drama Press) ()) 《高行健·2000年文庫——當代中國文庫精讀》 (1999, gepubliseer deur Hong Kong Mingpao Press) ()

Skilderye Gao se uitstallings het ingesluit: Le goût de l'encre, Parys, Hazan, 2002 Return to Painting, New York, Perennial 2002 "無我之境·有我之境", Singapoer, 17 Nov 2005 – 7 Feb 2006 The End of the World, Duitsland, 29 Mar – 27 Mei 2007 Calling for A New Renaissance, Taiwan, 2016

Werke wat in Engels vertaal is Buying a Fishing Rod for my Grandfather, kortverhale. Vertaal deur Mabel Lee, Flamingo, Londen, 2004, Bus Stop (Che zhan). Gao Xingjian. Vertaal deur Carla Kirkwood. Red. Roger Davies. World Anthology of Drama, Londen: Longman. 2004. Soul Mountain, roman. Vertaal deur Mabel Lee, Flamingo, Londen, 2001, One Man's Bible, roman. Vertaal deur Mabel Lee, Flamingo, The Other Shore, toneelstukke. Vertaal deur G. Fong, Chinese University Press, The Other Side, toneelstuk. Vertaal deur Jo Riley, in An Oxford Anthology of Contemporary Chinese Drama, 1997, Bus Stop (Che zhan) deur Gao Xingjian. Vertaal deur Carla Kirkwood. Modern International Drama Journal. New York. Spring 1995. Silhouette/Shadow: The Cinematic Art of Gao Xingjian, film/beelde/poësie, red. Fiona Sze-Lorrain, Contours, Parys, Gao Xingjian: Aesthetics and Creation, essays. Vertaal deur Mabel Lee, Cambria Press, Amherst, New York, 2012,

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1940 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Nobelprys vir Letterkunde wenners