Steve Sem-Sandberg (gebore 16 Augustus 1958 in Oslo) is 'n Noorse skrywer. Hy verdeel sy tyd tussen Wene en Stockholm.
Hy is 'n literêre kritikus en vertaler, sowel as 'n romansier, wat al verskeie pryse vir sy boeke ontvang het. Sy The Emperor Of Lies ,wat vertaal was deur Sarah Death, was 'n blitsverkoper in Skandinawië en het die August-prys, die Sweedse ekwivalent van die Bookerprys (Man Booker-prys) in 2009 gewen.Inligting bekom vanaf die boek.
Werke Sländornas värld and Sökare i dödsskuggan (1976) De ansiktslösa, roman (1987) I en annan del av staden, essays (1990) Den kluvna spegeln, reportage (1991) En lektion i pardans, roman (1993) Theres, roman (1996) "Allt förgängligt är bara en bild", roman (1999) Prag (no exit), essays (2002) Ravensbrück, roman (2003) Härifrån till Allmänningen, roman (2005) The Emperor Of Lies (De fattiga i Łódź, 2009, gepubliseer in vertaling 2011) "Tre romaner" (2011) The Chosen Ones (Swedish: De utvalda, 2014), gepubliseer in vertaling 2016 The Tempest (Sweeds: Stormen, 2016), gepubliseer in vertaling 2019
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1958 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Sweedse skrywers