Channing Matthew Tatum (gebore in Cullman, Alabama, op 26 April 1980) is 'n Amerikaanse akteur. Hy woon tans in Los Angeles.
Biografie Tatum se groot deurbraak het gekom met sy rol in Coach Carter. Voor hierdie rol was hy werksaam as 'n model en as voetbalspeler. Hy het al gespeel vir AC Milaan en Barcelona. Hy het ook as model opgetree vir Nautica, Abercrombie & Fitch, Emporio Armani, Gap, Aeropostale, American Eagle en Pepsi. Hy is op die oomblik hoofsaaklik besig om op sy loopbaan as akteur te fokus. Hy het onder andere in die dansfilm Step Up 'n rol vertolk en is ook te sien in die komiese tienerfilm She's the Man.
Filmografie 2009: Dear John 2009: Parkour 2007: Battle in Seattle 2007: Stop Loss 2006: A Guide to Recognizing Your Saints 2006: Step Up 2006: She's the Man 2005: War of the Worlds 2005: Havoc 2005: Supercross 2005: Coach Carter 2015: Magic Mike XXL
Eksterne skakels Channing Tatum se Amptelike Webblad Channing Tatum se Amptelike Blog Channing Tatum se Amptelike Myspace Channing Tatum se Amptelike Facebook Channing Tatum se Amptelike Ondersteunersklub Channing Tatum Central Fansite
Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers