Wjatsjeslaf Dmitrijewitsj Zoedof   raamloos Naam: Wjatsjeslaf Dmitrijewitsj Zoedof Geboorteland: Sowjetunie Bekendheid: Ruimtevaarder Geboortedatum: 8 Januarie 1942, Bor Rang: Kolonel, Lugmag van die Sowjetunie Gekose: in 1965 gekies om 'n ruimtevaarder te wees Ruimtetyd: 2d 00u 06m Sending: Sojoes 23

Wjatsjeslaf Dmitrijewitsj Zoedof, (8 Januarie 1942 - 12 Junie 2024), gebore in Bor, Gorki-oblast, Rusland, was 'n ruimtevaarder van die Sowjetunie.

Hy is op 23 Oktober 1965 gekies om 'n ruimtevaarder te word. Op 14 Oktober 1976 was hy die bevelvoerder van 'n sending met die Sojoes 23 na die ruimtestasie Saljoet 5.

Zoedof het op 14 Mei 1987 op pensioen gegaan. Hy was getroud met twee kinders.

Toekennings of eerbewyse ontvang: Held van die Sowjetunie Pilot-Cosmonaut USSR Jubilee Medal "Twenty Years of Victory in the Great Patriotic War 1941-1945" Jubilee Medal "In Commemoration of the 100th Anniversary since the Birth of Vladimir Il'ich Lenin" Jubilee Medal "50 Years of the Armed Forces of the USSR" Medal "For Merit in Space Exploration" (Russiese Federasie)

Kategorie:Geboortes in 1942 Kategorie:Sterftes in 2024 Kategorie:Russiese militariste Kategorie:Russiese ruimtevaarders Kategorie:Kolonels Kategorie:Helde van die Sowjetunie Kategorie:Ontvangers van die Orde van Lenin