Virginia Vale (20 Mei 1920 – 14 September 2006) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Bullet Code (1940), Triple Justice (1940), South of Panama (1941), en Blonde Comet (1941).

Filmografie Rolprente 1939: The Marshal of Mesa City 1939: Unmarried 1940: Bullet Code 1940: Triple Justice 1940: Legion of the Lawless 1940: Prairie Law 1940: Stage to Chino 1941: South of Panama 1941: Blonde Comet 1941: Robbers of the Range 1942: Broadway Big Shot

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1920 Kategorie:Sterftes in 2006 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu