Grace Valentine (14 Februarie 1884 – 14 November 1964) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Scarlet Runner (1916), The Unchastened Woman (1918), The Phantom in the House (1929), en Her Secret (1933).
Filmografie Rolprente 1915: Black Fear 1916: The Scarlet Runner 1916: The Brand of Cowardice 1916: The Evil Thereof 1916: Man and His Soul 1916: The Blindness of Love 1916: Dorian's Divorce 1917: Babbling Tongues 1918: The Unchastened Woman 1921: A Man's Home 1929: The Phantom in the House 1933: Her Secret
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1884 Kategorie:Sterftes in 1964 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu