Joan Valerie (15 Julie 1911 – 30 Januarie 1983) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Prince and the Pauper (1937), Topa Topa (1938), Pier 13 (1940), en Young as You Feel (1940).
Filmografie Rolprente 1937: The Prince and the Pauper 1937: Blazing Sixes 1938: Topa Topa 1938: The Old Barn Dance 1938: Road Demon 1940: Pier 13 1940: Young as You Feel 1940: Charlie Chan at the Wax Museum 1940: Michael Shayne: Private Detective 1951: Roaring City
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1911 Kategorie:Sterftes in 1983 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu