Jo Van Fleet (30 Desember 1914 – 10 Junie 1996) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente East of Eden (1955), Gunfight at the O.K. Corral (1957), en Cool Hand Luke (1967).

Filmografie Rolprente 1955: East of Eden 1955: I'll Cry Tomorrow 1957: Gunfight at the O.K. Corral 1957: This Angry Age 1960: Wild River 1967: Cool Hand Luke 1968: I Love You, Alice B. Toklas! 1969: 80 Steps to Jonah 1971: The Gang That Couldn't Shoot Straight 1976: The Tenant

Televisiereekse 1967: NBC Experiment in Television

Televisierolprente 1965: Cinderella

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1915 Kategorie:Sterftes in 1996 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu