Kelly Jean Van Dyke (5 Junie 1958 – 17 November 1991) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse My Mother the Car (1965) en Accidental Family (1967).

Filmografie Televisiereekse 1965: My Mother the Car 1967: Accidental Family

Video's 1991: Catfighting 2 1992: The Coach's Daughter 1992: Anal Adventures 2: Bodacious Buns 1992: Anal Adventures 3: Can Her! 1992: An Evening at Club Josephine 1993: Hollywood X-posed 1994: Best of Spanking 2

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu