Jennifer Salt (gebore 4 September 1944) is 'n Amerikaanse vervaardiger, aktrise, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Midnight Cowboy (1969) en in die televisiereekse Soap (1977), Nip/Tuck (2003), en American Horror Story (2011).
Filmografie Rolprente 1969: Midnight Cowboy 1972: Sisters 2003: Tempo 2010: Eat Pray Love Angus
Televisiereekse 1977: Soap 1990: The Marshall Chronicles 2003: Nip/Tuck 2011: American Horror Story
Televisierolprente 1972: Gargoyles 1974: The Great Niagara 1981: Terror Among Us 1984: Old Friends 1985: Out of the Darkness 1987: Deadly Care 2000: Rivals 2010: The Quickening
Video's 2006: After Midnight: Reflecting on a Classic 35 Years Later 2006: Celebrating Schlesinger 2006: Controversy and Acclaim
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1944 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu