Catya Sassoon (3 September 1968 – 1 Januarie 2002) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Tuff Turf (1985), Dance with Death (1992), en Angelfist (1993), en in die televisiereeks Hardball (1989).

Filmografie Rolprente 1985: Tuff Turf 1992: Dance with Death 1993: Angelfist

Televisiereekse 1989: Hardball

Video's 1992: Bloodfist IV: Die Trying 1992: Secret Games

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Sterftes in 2002 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu