Katie Saylor (gebore 23 Oktober 1951) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Invasion of the Bee Girls (1973), The Swinging Barmaids (1975), en Supervan (1977).
Filmografie Rolprente 1973: Invasion of the Bee Girls 1975: The Swinging Barmaids 1977: Supervan
Televisiereekse 1977: The Fantastic Journey
Televisierolprente 1974: Men of the Dragon
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1951 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu