Jo Ann Sayers (22 Oktober 1918 – 14 November 2011) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Adventures of Huckleberry Finn (1939) en The Man with Nine Lives (1940).

Filmografie Rolprente 1939: The Adventures of Huckleberry Finn 1940: The Man with Nine Lives 1940: The Light of Western Stars

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1918 Kategorie:Sterftes in 2011 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu