Diana Sands (22 Augustus 1934 – 21 September 1973) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente A Raisin in the Sun (1961), The Landlord (1970), en Doctors' Wives (1971), en in die televisiereeks East Side/West Side (1963).

Filmografie Rolprente 1957: Carib Gold 1961: A Raisin in the Sun 1963: An Affair of the Skin 1970: The Landlord 1971: Doctors' Wives 1974: Willie Dynamite 1974: Honeybaby, Honeybaby

Televisiereekse 1963: East Side/West Side

Televisierolprente 1972: The Living End 1973: Two's Company

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1934 Kategorie:Sterftes in 1973 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu