Olga San Juan (16 Maart 1927 – 3 Januarie 2009) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Blue Skies (1946), One Touch of Venus (1948), The Countess of Monte Cristo (1948), en Are You with It? (1948).

Filmografie Rolprente 1946: Blue Skies 1947: Variety Girl 1948: One Touch of Venus 1948: The Countess of Monte Cristo 1948: Are You with It? 1949: The Beautiful Blonde from Bashful Bend 1960: The 3rd Voice

Televisiereekse 1950: The Peter Lind Hayes Show

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1927 Kategorie:Sterftes in 2009 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu