Julia Sanderson (27 Augustus 1887 – 27 Januarie 1975) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rol in die rolprent The Runaway (1917).
Filmografie Rolprente 1917: The Runaway
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1887 Kategorie:Sterftes in 1975 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu