Helen Rowland (gebore 23 Oktober 1919) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Timothy's Quest (1922), Silas Marner (1922), The Empty Cradle (1923), en The Perfect Sap (1927).
Filmografie Rolprente 1922: Timothy's Quest 1922: Silas Marner 1923: The Empty Cradle 1923: Jacqueline, or Blazing Barriers 1924: Damaged Hearts 1925: The Making of O'Malley 1927: The Perfect Sap
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1910's