Selena Royle (6 November 1904 – 23 April 1983) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Joan of Arc (1948), The Heiress (1949), The Damned Don't Cry (1950), en Robot Monster (1953).

Filmografie Rolprente 1944: The Sullivans 1945: Main Street After Dark 1946: Courage of Lassie 1948: Joan of Arc 1949: The Heiress 1950: The Damned Don't Cry 1951: He Ran All the Way 1953: Robot Monster 1955: Murder Is My Beat

Televisiereekse 1948: Okay, Mother 1949: Your Show Time 1952: Crown Theatre with Gloria Swanson

Televisierolprente 1952: I Lift Up My Lamp 1954: The Good Samaritan

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1904 Kategorie:Sterftes in 1983 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu