Barbara Ruick (23 Desember 1930 – 3 Maart 1974) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Invitation (1952), I Love Melvin (1953), en Carousel (1956).

Filmografie Rolprente 1921: The Star of Bethlehem 1952: Invitation 1952: Apache War Smoke 1953: I Love Melvin 1953: The Affairs of Dobie Gillis 1956: Carousel

Televisiereekse 1951: The Jerry Colonna Show

Televisierolprente 1965: Cinderella

Eksterne skakels

Kategorie:Sterftes in 1974 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1932