Jennifer Runyon Corman (1 April 1960 - 6 Maart 2026) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Up the Creek (1984), Ghostbusters (1984), en Carnosaur (1993).

Filmografie Rolprente 1980: To All a Goodnight 1984: Up the Creek 1984: Ghostbusters 1988: The In Crowd 1990: A Man Called Sarge 1993: Carnosaur 2015: Silent Night, Bloody Night 2: Revival 2016: Terror Tales

Televisierolprente 1983: Six Pack 1986: Blue de Ville 1986: Pros & Cons

Video's 2014: F.L.U.I.D. 2014: To All a Goodnight: Interview with Jennifer Runyon

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Sterftes in 2026 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu