Janice Rule (15 Augustus 1931 – 17 Oktober 2003) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Bell Book and Candle (1958), The Ambushers (1967), 3 Women (1977), en Missing (1982).
Filmografie Rolprente 1952: Holiday for Sinners 1953: Rogue's March 1956: A Woman's Devotion 1957: Gun for a Coward 1958: Bell Book and Candle 1960: The Subterraneans 1964: Invitation to a Gunfighter 1966: Alvarez Kelly 1967: The Ambushers 1967: Welcome to Hard Times 1968: The Swimmer 1971: Gumshoe 1977: 3 Women 1982: Missing 1985: Rainy Day Friends
Televisiereekse 1957: Suspicion
Televisierolprente 1969: Trial Run 1971: The Devil and Miss Sarah
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1931 Kategorie:Sterftes in 2003 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu