Jean Rouverol (8 Julie 1916 – 24 Maart 2017) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente It's a Gift (1934), Bar 20 Rides Again (1935), en Western Jamboree (1938), en in die televisiereeks Guiding Light (1952).
Filmografie Rolprente 1934: It's a Gift 1935: Bar 20 Rides Again 1936: The Leavenworth Case 1938: Western Jamboree 1938: The Law West of Tombstone 1950: So Young So Bad 1952: The First Time 1956: Autumn Leaves 1959: The Miracle 1963: Face in the Rain 1968: The Legend of Lylah Clare
Televisiereekse 1952: Guiding Light
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1916 Kategorie:Sterftes in 2017 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Honderdjariges