Lillian Roth (13 Desember 1910 – 12 Mei 1980) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Madam Satan (1930), The Vagabond King (1930), Animal Crackers (1930), en Alice Sweet Alice (1976).
Filmografie Rolprente 1929: The Love Parade 1930: Madam Satan 1930: The Vagabond King 1930: Animal Crackers 1930: Honey 1930: Sea Legs 1933: Take a Chance 1955: I'll Cry Tomorrow 1976: Alice Sweet Alice
Televisiereekse 1956: This Is Show Business 1958: E.S.P.
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1910 Kategorie:Sterftes in 1980 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu