Kristine Rose is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 11 Days, 11 Nights 2 (1990), Passion's Flower (1991), en To Sleep with a Vampire (1993).
Filmografie Rolprente 1990: 11 Days, 11 Nights 2 1991: Passion's Flower 1992: Auntie Lee's Meat Pies 1993: To Sleep with a Vampire
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu