Betsy King Ross (14 Maart 1921 – 4 Oktober 1989) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Smoke Lightning (1933), Fighting with Kit Carson (1933), en The Phantom Empire (1935).
Filmografie Rolprente 1933: Smoke Lightning 1933: Fighting with Kit Carson 1935: The Phantom Empire 1940: Men with Steel Faces
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1921 Kategorie:Sterftes in 1989 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu