Luna Paige is 'n Afrikaanse sangeres. Haar solodebuutalbum, Luna is in 2003 opgeneem. Sy het in 2002 in Stellenbosch gegradueer. Alhoewel haar moedertaal Afrikaans is, het sy aanvanklik in Engels gesing, en eindelik na 10 jaar in Afrikaans begin sing.https://pbs.twimg.com/media/B3SDBf5IYAAd9ab.jpg Pretoria News, Dinsdag, 25 November 2014
Sy het al saam met talle ander Suid Afrikaanse kunstenaars, soos Chris Chameleon,https://www.iol.co.za/entertainment/music/luna-turns-a-new-paige-971660 IOL, 21 Augustus 2009 Gerald Clark,https://pbs.twimg.com/media/CkWMlenXIAApJ8J.jpg Volksblad 2 Junie 2016 Nick Turner en Jamie Jupiterhttps://pbs.twimg.com/media/DAaOghsXoAAO6Ty.jpg opgetree.
Diskografie Dis die dors & Harmonie 2024 Gee my ritme (enkelvrystelling) 2016 Groot is jy (enkelvrystelling) 2014 Borders & Beyond, 2014 Storielied, 2012 Wonderful Life, 2009 Missing Pieces, 2005 Luna, 2003
Ander Produksies Korreltjie kantel, geinspireer deur die liefdesverhouding tussen Andre P. Brink. en die digter Ingrid Jonkerhttps://www.litnet.co.za/luna-paige-die-belangrikste-om-die-projek-met-integriteit-aan-te-pak/ LitNet
Verwysings
Sien ook Afrikaanse musiek Lys van Suid-Afrikaanse musikale kunstenaars
Eksterne skakels Luna Paige se amptelike webtuiste Soundcloud
Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Lewende mense