210px|duimnael

Charles Münch (Franse uitspraak: ​[ʃaʁl mynʃ]; * 26 September 1891 – † 6 November 1968) was 'n Elsassiese, Duits-gebore Franse simfoniedirigent en violis.

Hy was bekend vir die bemeestering van die Franse orkestrale repertoire, en as musiekdirekteur van die Boston Simfonieorkes.

Kategorie:Geboortes in 1891 Kategorie:Sterftes in 1968 Kategorie:Duitse komponiste Kategorie:Duitse dirigente Kategorie:Franse komponiste Kategorie:Franse dirigente