thumb|Stern in 1980 Isaac Stern (21 Julie 1920 – 22 September 2001) was 'n Amerikaanse violis.Noam Ben Zeev (1 November 2012), "New Tel Aviv street to honor Isaac Stern." Haaretz Daily. Opgespoor op 6 Junie 2013.
Toekennings Sonning-toekenning (1982; Denemarke) Wolf-prys Kennedy Center Honors (1984) Grammy-toekenning vir Beste Instrumentale Solisuitvoering (met orkes) (1962, 1963, 1965, 1982) Grammy-toekenning vir Beste Kamermusiek Opvoering (1971, 1992) Nasionale Medalje vir Kuns (1991)Lifetime Honors – National Medal of Arts - Geargiveer op 4 Maart 2010 by die Wayback Machine Presidensiële Vryheidsmedalje (1992)George Bush Presidential Library & Museum Polar-musiekprys (2000; Swede) Commandeur de la Légion d'honneur (1990) Goue medalje van die Koninklike Filharmoniese Genootskap (1991) Carnegie Hall Midtown Manhattan, New York: hoofouditorium vernoem na Isaac Stern in 1997. In 2012 was 'n straat in Tel Aviv vernoem na Stern.Noam Ben Zeev (1 November 2012), "New Tel Aviv street to honor Isaac Stern." Haaretz Daily. Opgespoor 6 Junie 2013
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1920 Kategorie:Sterftes in 2001 Kategorie:Amerikaanse violiste