Dębica ([dɛmˈbit͡sa]; Jiddisj: דעמביץ‎ Dembitz) is 'n stad in die suidooste van Pole met 46 693 inwoners, soos op 2 Junie 2009."Populasie, grootte en struktuur volgens territoriale divisie" (PDF). Warskou, Pole: Zakład Wydawnictw Statystycznych (Instelling vir Statistiese Publikasies). 2009-06-02. Geargiveer van die oorspronklike (PDF) op 2011-09-26. Opgespoor op 2009-06-22.

Dit is die hoofstad van die Dębicastreek. Sedert 1999 is dit geleë in die Woiwodskap Subkarpate; dit was voorheen geleë in die Tarnów woiwodskap (1975–1998). Dębica behoort aan die geskiedkundige provinsie van Mindere Pole, en dit was vir eeue deel van die Sandomierz woiwodskap.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Nedersettings in Pole