Gerald Clark (gebore 30 Junie 1978) is 'n Suid Afrikaanse sanger. Hy het saam met menigte musikante opgetree sedert 1996, sy eerste CD optrede was as hoofsanger van die Stellenbosch Blues groep Delta Blue. Hy het sy solodebuutalbum, AfroBoer & The Golden Goose in 2015 vrygestel.

Diskografie afrocoustic (2017) AfroBoer & the GoldenGoose (2015)

Verwysings

Sien ook Afrikaanse musiek Lys van Suid-Afrikaanse musikale kunstenaars

Eksterne skakels Gerald Clark se tuisblad

Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1978