Candy Moore (gebore 26 Augustus 1947) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Night of the Grizzly (1966) en Raging Bull (1980), en in die televisiereekse Wagon Train (1957) en One Step Beyond (1959).
Filmografie Rolprente 1961: Tomboy and the Champ 1966: The Night of the Grizzly 1980: Raging Bull 1981: Lunch Wagon
Televisiereekse 1957: Wagon Train 1959: One Step Beyond 1960: The Comedy Spot 1961: Shannon
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1947 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu