Cleo Moore (31 Oktober 1924 – 28 Oktober 1973) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Congo Bill (1948), On Dangerous Ground (1951), One Girl's Confession (1953), en Hold Back Tomorrow (1955).
Filmografie Rolprente 1948: Congo Bill 1950: Rio Grande Patrol 1951: On Dangerous Ground 1952: Strange Fascination 1953: One Girl's Confession 1953: Thy Neighbor's Wife 1954: Bait 1954: The Other Woman 1955: Hold Back Tomorrow 1955: Women's Prison 1956: Over-Exposed 1957: Hit and Run
Televisiereekse 1951: Strike It Rich 1956: Strange Stories
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1924 Kategorie:Sterftes in 1973 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu