Dennie Moore (31 Desember 1902 – 22 Februarie 1978) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Sylvia Scarlett (1935), The Women (1939), Anna Lucasta (1949), en The Model and the Marriage Broker (1951).
Filmografie Rolprente 1935: Sylvia Scarlett 1936: Meet Nero Wolfe 1939: The Women 1949: Anna Lucasta 1951: The Model and the Marriage Broker
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1902 Kategorie:Sterftes in 1978 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu