Juanita Moore (19 Oktober 1914 – 1 Januarie 2014) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Affair in Trinidad (1952), Ransom! (1956), Imitation of Life (1959), en The Kid (2000).
Filmografie Rolprente 1952: Affair in Trinidad 1956: Ransom! 1959: Imitation of Life 1970: Angelitos negros 1973: Fox Style 1974: The Get-Man 1975: Deliver Us from Evil 2000: The Kid
Video's 1996: Spencer Williams: Remembrances of an Early Black Film Pioneer 2008: Lasting Legacy: An Imitation of Life
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1914 Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu