Dolores Moran (27 Januarie 1926 – 5 Februarie 1982) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Old Acquaintance (1943), To Have and Have Not (1944), Hollywood Canteen (1944), en The Horn Blows at Midnight (1945).
Filmografie Rolprente 1943: Old Acquaintance 1944: To Have and Have Not 1944: Hollywood Canteen 1945: The Horn Blows at Midnight 1945: Too Young to Know 1950: Johnny One-Eye 1953: Count the Hours! 1954: Silver Lode
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1926 Kategorie:Sterftes in 1982 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu