Cindy Morgan (29 September 1951-30 Desember 2023) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Caddyshack (1980), TRON (1982), en Galaxis (1995), en in die televisiereeks Falcon Crest (1981).

Filmografie Rolprente 1979: Up Yours 1980: Caddyshack 1982: TRON 1995: Galaxis

Televisiereekse 1981: Falcon Crest 1982: Las aventuras de Frank Buck 2012: Chicly Geek

Televisierolprente 1985: Solomon's Universe 2009: Caddyshack: The Inside Story

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1954 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2023