Helen Morgan (2 Augustus 1900 – 9 Oktober 1941) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Applause (1929), Show Boat (1929), Marie Galante (1934), en Show Boat (1936).
Filmografie Rolprente 1929: Applause 1929: Show Boat 1929: Glorifying the American Girl 1930: Roadhouse Nights 1934: Marie Galante 1934: You Belong to Me 1935: Sweet Music 1936: Show Boat 1936: Frankie and Johnnie
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1900 Kategorie:Sterftes in 1941 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu