Louisa Moritz (25 September 1946 – 30 Januarie 2019) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Death Race 2000 (1975), One Flew Over the Cuckoo's Nest (1975), Up in Smoke (1978), en The Last American Virgin (1982).
Filmografie Rolprente 1966: Assignment: Female 1970: The Man from O.R.G.Y. 1975: Death Race 2000 1975: One Flew Over the Cuckoo's Nest 1978: Up in Smoke 1982: The Last American Virgin
Televisiereekse 1969: The Joe Namath Show 1976: Bluff
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1936 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu