Anita Morris (14 Maart 1943 – 2 Maart 1994) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Ruthless People (1986), Absolute Beginners (1986), Martians Go Home (1989), en Radioland Murders (1994).

Filmografie Rolprente 1972: The Broad Coalition 1986: Ruthless People 1986: Absolute Beginners 1988: 18 Again! 1989: Martians Go Home 1989: A Sinful Life 1993: Little Miss Millions 1994: Radioland Murders

Televisiereekse 1985: Berrenger's 1987: Down and Out in Beverly Hills

Televisierolprente 1983: Eubie Blake: A Century of Music

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1943 Kategorie:Sterftes in 1994 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu