Grace Moore (5 Desember 1898 – 26 Januarie 1947) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente One Night of Love (1934), The King Steps Out (1936), I'll Take Romance (1937), en When You're in Love (1937).

Filmografie Rolprente 1930: A Lady's Morals 1930: New Moon 1931: Jenny Lind 1934: One Night of Love 1935: Love Me Forever 1936: The King Steps Out 1937: I'll Take Romance 1937: When You're in Love 1939: Louise

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1898 Kategorie:Sterftes in 1947 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu