Karen Montgomery (28 November 1949 – 4 Desember 2015) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Going in Style (1979), Coast to Coast (1980), en Willie & Phil (1980), en in die televisiereeks Star Trek: The Next Generation (1987).

Filmografie Rolprente 1979: Going in Style 1980: Coast to Coast 1980: Willie & Phil 2005: Special Thanks to Roy London The Amateur Photographer

Televisiereekse 1981: Aloha Paradise 1987: Star Trek: The Next Generation

Video's 2008: A Sense of Wonder

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu