Carlotta Monti (20 Januarie 1907 – 8 Desember 1993) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente In Old California (1929), Kiss of Araby (1933), Man on the Flying Trapeze (1935), en Never Give a Sucker an Even Break (1941).
sy was ook die lewensmaat van die Amerikaanse akteur W. C. Fields.
Filmografie Rolprente 1929: In Old California 1933: Kiss of Araby 1935: Man on the Flying Trapeze 1936: Night Cargo 1941: Never Give a Sucker an Even Break 1976: W.C. Fields and Me
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1907 Kategorie:Sterftes in 1993 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu