Colleen Miller (gebore 10 November 1932) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Las Vegas Story (1952), The Rawhide Years (1956), Man in the Shadow (1957), en Step Down to Terror (1958).
Filmografie Rolprente 1952: The Las Vegas Story 1953: Man Crazy 1954: Four Guns to the Border 1954: Playgirl 1955: The Purple Mask 1956: The Rawhide Years 1957: Man in the Shadow 1957: Hot Summer Night 1957: The Night Runner 1958: Step Down to Terror 1963: Gunfight at Comanche Creek
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1932 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu