Eve Miller (8 Augustus 1923 – 17 Augustus 1973) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Buckaroo from Powder River (1947), The Big Trees (1952), en There's No Business Like Show Business (1954), en in die televisiereeks Zane Grey Theater (1956).
Filmografie Rolprente 1947: Buckaroo from Powder River 1949: Arctic Fury 1950: Never Fear 1952: The Big Trees 1952: April in Paris 1952: The Story of Will Rogers 1952: The Winning Team 1953: Kansas Pacific 1954: There's No Business Like Show Business
Televisiereekse 1953: The Pepsi-Cola Playhouse 1956: Zane Grey Theater
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1923 Kategorie:Sterftes in 1973 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu