Norma Miller (2 Desember 1919 — 5 Mei 2019) was 'n Amerikaanse lindy hop-danser, choreograaf, aktrise, outeur en komediant bekend as die "Queen of Swing". Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Sparkle (1976), Malcolm X (1992), Captiva Island (1995), en Dansa först (2018).
Sy sterf op 5 Mei 2019 in die ouderdom van 99 aan hartversaking. Norma Miller, Lindy-Hopping ‘Queen of Swing,’ Is Dead at 99
Filmografie Rolprente 1976: Sparkle 1992: Malcolm X 1995: Captiva Island 2018: Dansa först
Televisiereekse 1977: Sanford Arms
Video's 2010: Frankie Manning: Ambassador of the Lindy Hop
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse komediante Kategorie:Afro-Amerikaners Kategorie:Dansers Kategorie:Geboortes in 1919 Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu