Jan Miner (15 Oktober 1917 – 15 Februarie 2004) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Swimmer (1968), Lenny (1974), en Mermaids (1990).
Filmografie Rolprente 1968: The Swimmer 1974: Lenny 1980: Willie & Phil 1989: Used Innocence 1990: Mermaids
Televisiereekse 1950: Robert Montgomery Presents 1957: True Story 1974: Paul Sand in Friends and Lovers
Televisierolprente 1987: Gertrude Stein and a Companion!
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1917 Kategorie:Sterftes in 2004 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu