Shirley Mitchell (4 November 1919 – 11 November 2013) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent The War of the Roses (1989) en in die televisiereekse I Love Lucy (1951), The Red Skelton Hour (1951), en The Beverly Hillbillies (1962).
Filmografie Rolprente 1989: The War of the Roses
Televisiereekse 1951: I Love Lucy 1951: The Red Skelton Hour 1951: Personal Appearance Theater 1957: Bachelor Father 1960: Pete and Gladys 1962: The Beverly Hillbillies 1965: Please Don't Eat the Daisies 1972: The Roman Holidays
Televisierolprente 1987: Cathy 1989: Cathy's Valentine
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1919 Kategorie:Sterftes in 2013 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu