Shirley Mills (8 April 1926 – 31 Maart 2010) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Child Bride (1938), The Under-Pup (1939), The Grapes of Wrath (1940), en Betty Co-Ed (1946).

Filmografie Rolprente 1938: Child Bride 1939: The Under-Pup 1940: The Grapes of Wrath 1946: Betty Co-Ed

Video's 1999: Christian Scare Films Vol. 4

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1926 Kategorie:Sterftes in 2010 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu