Hattie McDaniel (10 Junie 1895 – 26 Oktober 1952) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Judge Priest (1934), Show Boat (1936), Gone with the Wind (1939), en The Great Lie (1941). Vir haar rol as Mammy in Gone with the Wind (1939) het sy die Oscar vir beste ondersteunende aktrise gewen en die eerste Afro-Amerikaner geword om 'n Oscar te wen.

Filmografie Rolprente 1934: Judge Priest 1936: Show Boat 1937: Mississippi Moods 1937: Sky Racket 1938: The Shopworn Angel 1939: Gone with the Wind 1941: The Great Lie 1944: Hi, Beautiful

Televisiereekse 1949: The Ed Wynn Show 1950: Beulah

Eksterne skakels

Kategorie:Sterftes in 1952 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1893